Subscribe to Zinmag Tribune
Subscribe to Zinmag Tribune
Subscribe to Zinmag Tribune by mail

JG Strijdom borsbeeld

9:11 AM Posted by Verkenner

Advokaat Strijdom was die Eerste Minister van Suid-Afrika vanaf 1954 tot 1958. Sedert die 1920's was hy bekend daarvoor dat hy 'n republikein was en weens sy patriotisme is daar besluit om 'n borsbeeld van hom langs die standbeeld van Paul Kruger te laat oprig.

Dr JJ van Tonder het op 16 Desember 1966 hierdie borsbeeld wat deur die beeldhouer J Laubuschagne van Meyerton gemaak is.
You can leave a response, or trackback from your own site.

2 Response to "JG Strijdom borsbeeld"

  1. Anonymous Said,

    Goeie more. Langs die borsbeeld van JG Strijdom is daar n iets wat lyk soos n grafsteen. Kan U my groot asb laat weet wat die voor is? Ek sal wardeer om terugvoering te ontvang op louissahistory@gmail.com. Groete uit New Zealand.
    Louis Havenga

    Posted on September 25, 2020 at 1:44 PM

  2. Anonymous Said,

video

My Blog List