Subscribe to Zinmag Tribune
Subscribe to Zinmag Tribune
Subscribe to Zinmag Tribune by mail

Voortrekkerweg Monument

11:41 AM Posted by Verkenner


In 1938, met die 100 jarige herdenking van die Groottrek, het ossewaens van reg oor die land opgeruk na waar die Voortrekkermonunet vandag staan. Hierdie ossewaens het by verskeie dorpe aan gedoen, ook Krugersdorp.

Tydens die besoek aan Krugersdorp, was daar by drie plekke aan gedoen.

1. Pretoriuskraal - Waar M.W Pretrorius sy perde aan gehou het.


2. Sementspore is gele by die Paardekraalmonument en 'n monument is ook daar opgerig.
3. 'n Monument is opgerig lanks Voortrekkerweg en hierdie pad het ook sy naam gekry.

Op 2 Desember 1938 is die blou granietsteen Monument ingehuldig waarna Mnr J Botha (Oom Jaap) 'n kort toespraak gelewer het voor die waens verder getrek het.
You can leave a response, or trackback from your own site.

1 Response to "Voortrekkerweg Monument"

  1. Bravolander Said,

    Hehe, is dit hoe die wa-spore in die dag lyk, ek het nogsteeds die merke aan my arm. ;-)

    Posted on April 25, 2008 at 12:38 PM

     

video

My Blog List